Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lokprent
lokprent [boodskap #129612] So, 02 Februarie 2020 21:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lokprent
Afbreking: lok•prent
Samestelling: lok + prent


Selfstandige naamwoord: lokprent
Meervoud: lokprente
Verkleinwoord: lokprentjie
Meervoud van verkleining: lokprentjies

Betekenis:
• 'n Gedeelte uit 'n prent wat as advertensie vertoon word.

Gebruik:
• Die lokprent vir Die Byl se tweede seisoen is pas bekendgestel.

Vertaling:
Engels: teaser
Nederlands: teaser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leihond
Volgende onderwerp: manuskrip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:31:51 MGT 2024