Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oortollig
oortollig [boodskap #129609] So, 02 Februarie 2020 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oortollig
Afbreking: oor•tol•lig


Byvoeglike naamwoord: oortollige
Vergrotende trap: oortolliger
Oortreffende trap: oortolligste
Attributief: oortollige

Betekenis:
• Waarvan daar te veel is. Wat in oormaat aanwesig is.

Gebruik:
• Dit is raadsaam om die oortollige vet af te sny.

Sinoniem:
• oormatig
• oorbodig

Afgelei:
• oortolligheid

Vertaling:
Engels: superfluous, redundant, waste
Nederlands: overtollig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: galant
Volgende onderwerp: landmyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:18:07 MGT 2024