galant [boodskap #129608] |
So, 02 Februarie 2020 20:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
galant
Afbreking: ga•lant
Byvoeglike naamwoord: galant
Vergrotende trap: galanter
Oortreffende trap: galantste
Attributief: galante
Betekenis:
• Baie vriendelik en beleef; hoflik, fyngemanierd en beskaafd.
Gebruik:
• Hy is 'n galante heer.
• Hy hou ewe galant die voordeur vir haar oop.
Vertaling:
Engels: gallant, polite, courteous
Nederlands: galant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|