aarsel [boodskap #129605] |
So, 02 Februarie 2020 19:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aarsel
Afbreking: aar•sel
Werkwoord: aarsel
Verlede tyd: het geaarsel
Betekenis:
• Onseker of besluitloos wees; in iets twyfel of daarvan terugdeins.
Gebruik:
• Moet nooit aarsel om vir jou kinders te sê dat jy hulle liefhet nie.
Sinoniem:
• weifel
• twyfel
Afgelei:
• aarselend
• aarseling
Vertaling:
Engels: to hesitate
Nederlands: aarzelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|