kudde [boodskap #129603] |
So, 02 Februarie 2020 16:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kudde
Afbreking: kud•de
Selfstandige naamwoord: kudde
Meervoud: kuddes
Verkleinwoord: kuddetjie
Meervoud van verkleining: kuddetjies
Betekenis:
• 'n Trop diere; groep (soog)diere wat saam leef.
Gebruik:
• Takbokke leef in 'n kudde.
Sinoniem:
• dieretrop
Hiponiem:
• melkkudde
Afgelei:
• kudde-instink
• kuddedier
• kuddegedrag
• kuddementaliteit
Vertaling:
Engels: herd, flock
Nederlands: kudde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|