kroos [boodskap #129602] |
So, 02 Februarie 2020 16:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kroos
Afbreking: kroos
Selfstandige naamwoord: kroos
Meervoud: –
Betekenis:
• Die klomp kinders van 'n ouerpaar; nageslag; kleintjies; broeisel.
Gebruik:
• Die moedereend swem voor, gevolg deur haar kroos.
Vertaling:
Engels: offspring, brood
Nederlands: kroost
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|