Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kramery
kramery [boodskap #129601] So, 02 Februarie 2020 16:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kramery
Afbreking: kra•me•ry


Selfstandige naamwoord: kramery
Meervoud: kramerye
Verkleinwoord: kramerytjie
Meervoud van verkleining: kramerytjies

Betekenis:
• Die proses van kraam.
• Huishoudelike artikels en snuistery.

Gebruik:
• Die kat se ontydige kramery het almal onkant betrap.
• Die kramer (smous) het sy kramery van plaas tot plaas rondgepiekel en te koop aangebied.

Sinoniem:
• smousgoed
• kramersware

Vertaling:
Engels: haberdashery
Nederlands: kramerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konvooi
Volgende onderwerp: kroos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:28:33 MGT 2024