Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesternte
gesternte [boodskap #129599] So, 02 Februarie 2020 16:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesternte
Afbreking: ge•stern•te


Selfstandige naamwoord: gesternte
Meervoud: gesterntes

Betekenis:
• Al die sterre in die naghemel; die stand van die sterre op 'n gegewe oomblik.

Gebruik:
• Sy is onder 'n gelukkig gesternte gebore.

Sinoniem:
• gewelf
• sterrehemel
• uitspansel

Afgelei:
• sewegesternte

Vertaling:
Engels: firmament
Nederlands: gesternte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sterrebeeld
Volgende onderwerp: konvooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:28:10 MGT 2024