Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinwild
kleinwild [boodskap #129594] So, 02 Februarie 2020 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinwild
Afbreking: klein•wild
Samestelling: klein + wild


Selfstandige naamwoord: kleinwild
Meervoud:

Betekenis:
• Kleiner wilde diere soos duikers, springbokke, rooibokke, hase, tarentale, fisante, ens.

Gebruik:
• Hulle jag gereeld kleinwild vir die pot.gejag nie.

Antoniem:
• grootwild

Vertaling:
Engels: small game
Nederlands: kleine wild, kleinwild

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleinvee
Volgende onderwerp: klerasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:31:11 MGT 2024