Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinvee
kleinvee [boodskap #129593] So, 02 Februarie 2020 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinvee
Afbreking: klein•vee
Samestelling: klein + vee


Selfstandige naamwoord: kleinvee
Meervoud:

Betekenis:
• Kleiner gedomestikeerde diere, soos skape, bokke, varke, pluimvee, ens.

Gebruik:
• Hy boer met kleinvee.

Antoniem:
• grootvee

Afgelei:
• kleinvee-eenheid
• kleinveeboer

Vertaling:
Engels: small livestock
Nederlands: kleinvee

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klandisie
Volgende onderwerp: kleinwild
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:18:46 MGT 2024