jurie [boodskap #129586] |
So, 02 Februarie 2020 06:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jurie
Afbreking: ju•rie
Selfstandige naamwoord: jurie
Meervoud: juries
Betekenis:
• Mense wat aangestel is om 'n regter te help met sy beslissing.
Gebruik:
• Ná deeglike beraadslaging het die jurie tot 'n besluit gekom.
Afgelei:
• juriebank
• juriediens
• jurielid
• jurielys
• jurievoorman
Vertaling:
Engels: jury
Nederlands: jury
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|