jakkalsdou [boodskap #129585] |
So, 02 Februarie 2020 06:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jakkalsdou
Afbreking: jak•kals•dou
Samestelling: jakkals + dou
Selfstandige naamwoord: jakkalsdou
Meervoud: –
Verkleinwoord: jakkalsdoutjie
Meervoud van verkleining: –
Betekenis:
• Ligte, fyn reën.
Gebruik:
• Die jakkalsdou sif oor die huis se dak uit.
Sinoniem:
• motreën
Vertaling:
Engels: drizzle, drizzling rain
Nederlands: motregen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|