heliogram [boodskap #129581] |
Sa, 01 Februarie 2020 20:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heliogram
Afbreking: he•lio•gram
Samestelling: helio + gram
Selfstandige naamwoord: heliogram
Meervoud: heliogramme
Verkleinwoord: heliogrampie
Meervoud van verkleining: heliogrampies
Betekenis:
• 'n Boodskap wat met behulp van 'n spieël en sonlig oorgesein word.
Gebruik:
• Tydens die Tweede Vryheidsoorlog het die Boeremagte heliogramme gebruik om te kommunikeer.
Afgelei:
• heliografie
• heliograaf
Vertaling:
Engels: heliogram
Nederlands: heliogram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|