fonogram [boodskap #129574] |
Sa, 01 Februarie 2020 11:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fonogram
Afbreking: fo•no•gram
Selfstandige naamwoord: fonogram
Meervoud: fonogramme
Verkleinwoord: fonogrampie
Meervoud van verkleining: fonogrampies
Betekenis:
• 'n Visuele weergawe van klanke.
• 'n Telegram wat telefonies versend word.
Gebruik:
• Die dokter bestudeer 'n fonogram van sy hartklop.
Afgelei:
• fonogramarief
Vertaling:
Engels: phonogram
Nederlands: fonogram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|