elektrokardiogram [boodskap #129571] |
Sa, 01 Februarie 2020 08:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
elektrokardiogram
Afbreking: elek•tro•kar•dio•gram
Selfstandige naamwoord: elektrokardiogram
Meervoud: elektrokardiogramme
Betekenis:
• 'n Grafiese kaart wat die werking van die mens se hart monitor.
Gebruik:
• Die kardioloog het sy pasiënt vir 'n elektrokardiogram gestuur.
Sinoniem:
• hartfilm
Afkorting:
• EKG
Vertaling:
Engels: electrocardiogram
Nederlands: elektrocardiogram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|