Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intreetoespraak
intreetoespraak [boodskap #129569] Sa, 01 Februarie 2020 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
intreetoespraak
Afbreking: in•tree•toe•spraak
Samestelling: intree + toespraak


Selfstandige naamwoord: intreetoespraak
Meervoud: intreetoesprake

Betekenis:
• 'n Persoon se eerste toespraak by 'n instansie soos die parlement. Die eerste rede wat iemand na sy ampsaanvaarding lewer.

Gebruik:
• Die nuwe parlementariër se intreetoespraak is goed ontvang.

Sinoniem:
• eerstelingtoespraak
• groentjietoespraak
• nooienstoespraak
• openigsrede

Vertaling:
Engels: maiden speech
Nederlands: maidenspeech

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drank
Volgende onderwerp: eetgerei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:10:32 MGT 2024