intreetoespraak [boodskap #129569] |
Sa, 01 Februarie 2020 08:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
intreetoespraak
Afbreking: in•tree•toe•spraak
Samestelling: intree + toespraak
Selfstandige naamwoord: intreetoespraak
Meervoud: intreetoesprake
Betekenis:
• 'n Persoon se eerste toespraak by 'n instansie soos die parlement. Die eerste rede wat iemand na sy ampsaanvaarding lewer.
Gebruik:
• Die nuwe parlementariër se intreetoespraak is goed ontvang.
Sinoniem:
• eerstelingtoespraak
• groentjietoespraak
• nooienstoespraak
• openigsrede
Vertaling:
Engels: maiden speech
Nederlands: maidenspeech
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|