breekgoed [boodskap #129565] |
Sa, 01 Februarie 2020 07:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
breekgoed
Afbreking: breek•goed
Samestelling: breek + goed
Selfstandige naamwoord: breekgoed
Meervoud: –
Betekenis:
• Versameling borde, glase, skottels, ens. Voorwerpe van glas of porselein wat maklik breek.
Gebruik:
• Sy pak die breekgoed in die kas.
Sinoniem:
• breekware
Vertaling:
Engels: crockery, china, earthenware
Nederlands: aardewerk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|