boemeltrein [boodskap #129562] |
Sa, 01 Februarie 2020 06:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boemeltrein
Afbreking: boe•mel•trein
Samestelling: boemel + trein
Selfstandige naamwoord: boemeltrein
Meervoud: boemeltreine
Verkleinwoord: boemeltreintjie
Meervoud van verkleining: boemeltreintjies
Betekenis:
• 'n Stadige trein wat by al die klein stasies stilhou.
Gebruik:
• Daar is nie 'n regstreekse verbinding nie. Jy moet oorstap en die boemeltrein neem.
Sinoniem:
• stoptrein
Vertaling:
Engels: slow train
Nederlands: boemeltrein
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|