boumateriaal [boodskap #129561] |
Vr, 31 Januarie 2020 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boumateriaal
Afbreking: bou•ma•te•ri•aal
Selfstandige naamwoord: boumateriaal
Meervoud: boumateriale
Betekenis:
• Die materiaal waarmee geboue gebou word, soos bakstene, sement, planke, sinkplate, ens.
Gebruik:
• Die storting van boumateriaal en rommel word 'n groeiende kommer op die dorp.
Vertaling:
Engels: building material
Nederlands: bouwmateriaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|