Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boekery
boekery [boodskap #129557] Vr, 31 Januarie 2020 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boekery
Afbreking: boe•ke•ry
Uitspraak: /ˈbukərəɪ̯/, /bukəˈrəɪ̯/


Selfstandige naamwoord: boekery
Meervoud: boekerye

Betekenis:
• 'n Groot versameling boeke; bêreplek van boeke.

Gebruik:
• Die aftreeoord beskik oor twee biblioteke – 'n tak van die stadsbiblioteek plus 'n interne boekery.

Sinoniem:
• biblioteek

Vertaling:
Engels: library
Nederlands: boekerij, bibliotheek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bende
Volgende onderwerp: boord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:24:55 MGT 2024