Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkboek
werkboek [boodskap #129546] Do, 30 Januarie 2020 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkboek
Afbreking: werk•boek
Samestelling: werk + boek


Selfstandige naamwoord: werkboek
Meervoud: werkboeke
Verkleinwoord: werkboekie
Meervoud van verkleining: werkboekies

Betekenis:
• 'n Boek waarin daar oefeninge is wat mens doen.

Gebruik:
• Kry jou kind skoolgereed met hierdie vrolike werkboek!

Sinoniem:
• oefenboek

Vertaling:
Engels: workbook, exercise book
Nederlands: werkboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werker
Volgende onderwerp: kwistig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:25:58 MGT 2024