woedend [boodskap #129538] |
Do, 30 Januarie 2020 10:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woedend
Afbreking: woe•dend
Byvoeglike naamwoord: woedend
Vergrotende trap: woedender
Oortreffende trap: woedendste
Attributief: woedende
Partitief: woedends
Betekenis:
• Die gevoel wanneer mens baie kwaad is; besonder boos; rasend van woede.
Gebruik:
• My pa was woedend toe hy hoor wat ons aangevang het.
Sinoniem:
• kwaad
• ontstoke
Vertaling:
Engels: raging, furious
Nederlands: woedend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|