Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prototipe
prototipe [boodskap #129522] Di, 28 Januarie 2020 20:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prototipe
Afbreking: pro•to•ti•pe


Selfstandige naamwoord: prototipe
Meervoud: prototipes

Betekenis:
• Die eerste model van 'n produk; oorspronklike model; voorafbeelding.

Gebruik:
• Die prototipe moet aansienlik verbeter word om dit vir produksie gereed te kry.

Afgelei:
• prototipies
• prototipiese

Vertaling:
Engels: prototype
Nederlands: prototype

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akwaduk
Volgende onderwerp: trens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 00:57:59 MGT 2024