Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woordorde
woordorde [boodskap #129506] Ma, 27 Januarie 2020 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woordorde
Afbreking: woord•or•de
Samestelling: woord + orde


Selfstandige naamwoord: woordorde
Meervoud: woordordes

Betekenis:
• Die volgorde waarin die woorde in 'n sin geskryf word; woordskikking.

Gebruik:
• Die sin se woordorde is verkeerd.

Vertaling:
Engels: word order
Nederlands: woordorde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wortel
Volgende onderwerp: woordeskat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 00:27:29 MGT 2024