wreed [boodskap #129492] |
Ma, 27 Januarie 2020 07:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wreed
Afbreking: wreed
Byvoeglike naamwoord: wreed
Vergrotende trap: wreder
Oortreffende trap: wreedste
Attributief: wrede
Partitief: wreeds
Betekenis:
• Wat mense of diere met opset laat seerkry of swaarkry.
Gebruik:
• Omdat die krokodil so wreed is, sal niemand dit waag om hom wakker te maak nie. [Job 41:1]
Sinoniem:
• gemeen
• harteloos
• grusaam
Antoniem:
• saggeaard
Afgelei:
• wreedaard
• wreedheid
Vertaling:
Engels: cruel, fierce, inhuman
Nederlands: wreed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|