Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wenner
wenner [boodskap #129483] So, 26 Januarie 2020 17:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wenner
Afbreking: wen•ner


Selfstandige naamwoord: wenner
Meervoud: wenners
Verkleinwoord: wennertjie
Meervoud van verkleining: wennertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat die beste gedoen het in 'n kompetisie.

Gebruik:
• Die wenner kry 'n goue medalje.

Sinoniem:
• kampioen

Antoniem:
• verloorder

Vertaling:
Engels: winner
Nederlands: winner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sienderoë
Volgende onderwerp: werd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 02:27:24 MGT 2024