Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weduwee
weduwee [boodskap #129474] So, 26 Januarie 2020 11:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weduwee
Afbreking: we•du•wee


Selfstandige naamwoord: weduwee
Meervoud: weduwees
Verkleinwoord: weduweetjie
Meervoud van verkleining: weduweejies

Betekenis:
• 'n Vrou wie se man oorlede is.

Gebruik:
• Die arm weduwee omhels haar seuntjie, haar enigste kind.

Spreekwoord:
• Die weduwee se kruik. [Iets wat skynbaar onuitputlik is.]

Sinoniem:
• weduvrou

Antoniem:
• wewenaar

Hiponiem:
• grasweduwee
• oorlogsweduwee

Afgelei:
• weduweefonds
• weduweegeld
• weduweegoed
• weduweemoeder
• weduweepensioen
• weduweerou
• weduweeskap
• weduweeverbranding

Vertaling:
Engels: widow, surviving wife
Nederlands: weduwe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wedstryd
Volgende onderwerp: weeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:19:22 MGT 2024