Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wang
wang [boodskap #129468] So, 26 Januarie 2020 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wang.
'n Wang.
wang
Afbreking: wang
Uitspraak: /vɑŋ/


Selfstandige naamwoord: wang
Meervoud: wange
Verkleinwoord: wangetjie
Meervoud van verkleining: wangtjies

Betekenis:
• Sykant van die gesig. Die ronde, sagte dele aan weerskante van die mond tot onder die oë.

Gebruik:
• As iemand jou op die een wang slaan, bied hom ook die ander wang aan. [Lukas 6:29]
• Sy het die pragtigste rooi wange.

Hiponiem:
• linkerwang
• regterwang

Afgelei:
• wangbaard
• wangbeen
• wangholte
• wangklier
• wangsak
• wangwol

Vertaling:
Engels: cheek
Nederlands: wang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wal
Volgende onderwerp: warem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:23:16 MGT 2024