Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waentjie
waentjie [boodskap #129466] So, 26 Januarie 2020 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Waentjie.
'n Waentjie.
waentjie
Afbreking: wa•en•tjie


Selfstandige naamwoord: wa
Meervoud: waens
Verkleinwoord: waentjie
Meervoud van verkleining: waentjies

Betekenis:
• 'n Klein wa, o.a 'n sleepwa wat aan 'n kar gehaak word.

Gebruik:
• Hulle sleep 'n waentjie as hulle op vakansie gaan.

Vertaling:
Engels: small wagon; trailer
Nederlands: wagentje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waaruit
Volgende onderwerp: wal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:22:43 MGT 2024