sokkel [boodskap #129460] |
So, 26 Januarie 2020 06:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sokkel
Afbreking: sok•kel
Selfstandige naamwoord: sokkel
Meervoud: sokkels
Verkleinwoord: sokkeltjie
Meervoud van verkleining: sokkeltjies
Betekenis:
• Die voetstuk onder 'n beeld of pilaar.
Gebruik:
• Die beeld word op 'n sokkel geplaas.
Sinoniem:
• suilvoet
• suilvoetstuk
Vertaling:
Engels: pedestal
Nederlands: sokkel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|