Jack Russel [boodskap #1402] |
Sun, 20 July 2003 22:47 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Andries wrote:
>
> Ek spandeer soveel as moontlik tyd saam met hom.. dalk moet ek hom by my
> laat doeks.
>
> Ek het my Jack Russel laas week saam gebring van die plaas af..maar ek dink
> die dorp maak hom depressief of iets. Die eerste dag het dit goed gegaan
> maar Dinsdag wou hy nie eet nie. By die werk het hy die hele dag in die
> bakkie onder die boom gele...ek het hom terug gevat plaas toe. hy was nog
> nooit in 'n erf agter hekke nie. Ek dink dis vreemd vir hom. Ek sal maar op
> die plaas vir hom gaan kuier.
Ek dink jy het die regte ding gedoen om hom terug te vat plaas toe.
Los hom maar liewer waar hy gelukkig is. Baklei hy nie met Fleur nie?
Lorinda
|
|
|
Re: Jack Russel [boodskap #1408 is 'n antwoord op boodskap #1402] |
Mon, 21 July 2003 22:58 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda het geskryf :
> Ek dink jy het die regte ding gedoen om hom terug te vat plaas toe.
> Los hom maar liewer waar hy gelukkig is. Baklei hy nie met Fleur nie?
>
Hy was bietjie jaloers..maar hulle het gou maatjies gemaak..
Kan vir jou 'n "sreenshot" van my KDE "desktop" epos?
|
|
|