Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » partyskap
partyskap [boodskap #129365] Ma, 20 Januarie 2020 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
partyskap
Afbreking: par•ty•skap


Selfstandige naamwoord: partyskap
Meervoud: partyskappe

Betekenis:
• Die toestand van verdeeld wees (veral deur die verkondiging van vals leringe).

Gebruik:
• Aan 'n man wat partyskap verwek, moet jy jou onttrek na die eerste en tweede vermaning, wetende dat so iemand op 'n verkeerde pad is en sonde doen en selfveroordeeld staan. [Titus 3:10-11]

Sinoniem:
• tweedrag
• verdeeldheid
• twis
• onenigheid
• onmin
• tweespalt

Vertaling:
Engels: faction, partisanship, bias
Nederlands: partijschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kookkompetisie
Volgende onderwerp: kriptografie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:29:08 MGT 2024