Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kookkompetisie
kookkompetisie [boodskap #129364] Ma, 20 Januarie 2020 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kookkompetisie
Afbreking: kook•kom•pe•ti•sie
Samestelling: kook + kompetisie


Selfstandige naamwoord: kookkompetisie
Meervoud: kookkompetisies

Betekenis:
• 'n Kompetisie waarin die beste kok aangewys word.

Gebruik:
• Sy is al jare jaar lank al doenig in die kosbedryf, hetsy as kok, vryskutjoernalis, beoordelaar van kookkompetisies of stilis vir kosfotosessies.

Sinoniem:
• kookwedstryd

Vertaling:
Engels: cooking competition
Nederlands: kookwedstrijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eetding
Volgende onderwerp: partyskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:23:31 MGT 2024