eetding [boodskap #129363] |
Ma, 20 Januarie 2020 18:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eetding
Afbreking: eet•ding
Samestelling: eet + ding
Selfstandige naamwoord: eetding
Meervoud: eetgoed
Verkleinwoord: eetdingetjie
Meervoud van verkleining: eetgoedjies
Betekenis:
• 'n Item wat 'n mens kan eet; ding wat mens kan in jou mond kan druk en verorber.
Gebruik:
• 'n Honger boer is 'n moerige boer, so maak seker dat daar altyd 'n eetding ter hand is.
Sinoniem:
• happie
• peuselhappie
• versnapering
• verversing
Vertaling:
Engels: snack
Nederlands: hapje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|