Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versie
versie [boodskap #129360] Ma, 20 Januarie 2020 07:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versie
Afbreking: ver•sie
Uitspraak: /ˈfɛr.si/


Selfstandige naamwoord: vers
Meervoud: verse
Verkleinwoord: versie
Meervoud van verkleining: versies

Betekenis:
• Verkleinwoord van vers: 'n Kort rympie of aanhaling uit die Bybel.
• (ongewoon) Weergawe.

Gebruik:
• Elke kind moet 'n versie in die klas opsê.
• Ons moet versie 10 van Windows installeer.

Vertaling:
Engels: verse, stanza, poem; version
Nederlands: versje; versie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versamel
Volgende onderwerp: stillewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:40:03 MGT 2024