Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verpleegster
verpleegster [boodskap #129358] Ma, 20 Januarie 2020 06:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Verpleegster wat na 'n kind omsien.
'n Verpleegster wat na 'n kind omsien.
verpleegster
Afbreking: ver•pleeg•ster


Selfstandige naamwoord: verpleegster
Meervoud: verpleegsters
Verkleinwoord: verpleegstertjie
Meervoud van verkleining: verpleegstertjies

Betekenis:
• 'n Vroulike persoon wat opgelei is om pasiënte te verpleeg en siekes in 'n hospitaal te versorg.

Gebruik:
• Ten spyte van swak gesondheid en nege kinders van haar eie, het Oumatjie Stoffberg as moeder en verpleegster vir die oorlogswesies opgetree, tot 40 tande per dag getrek en selfs met sukses 'n afgesnyde vinger aangewerk.

Sinoniem:
• suster

Antoniem:
• verpleër (manlik)

Vertaling:
Engels: female nurse
Nederlands: verpleegster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vernietig
Volgende onderwerp: versamel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:30:54 MGT 2024