verlief [boodskap #129351] |
So, 19 Januarie 2020 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verlief
Afbreking: ver•lief
Byvoeglike naamwoord: verlief
Vergrotende trap: meer verlief
Oortreffende trap: mees verliefde
Attributief: verliefde
Intensief: dolverlief, smoorverlief, malverlief, doodverlief
Betekenis:
• Met 'n sterk gevoel van liefde.
Gebruik:
• Was jy al ooit so verlief dat jy nie genoeg van iemand kon kry nie?
Spreekwoord:
• Tot oor die ore verlief wees. [Baie verlief.]
Antoniem:
• onverlief
Afgelei:
• verliefde
• verliefderig
• verliefdheid
Vertaling:
Engels: in love
Nederlands: verliefd
Nota:
• Pasop vir "verlief" teenoor "vir lief": 'n Mens neem ver lief met iets (twee woorde).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|