verken [boodskap #129344] |
So, 19 Januarie 2020 13:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verken
Afbreking: ver•ken
Werkwoord: verken
Verlede tyd: het verken
Betekenis:
• Om 'n ongekende terrein te ondersoek; 'n area te bespied.
Gebruik:
• Hoewel die Son waarskynlik nooit fisiek verken sal word nie, is die bestudering daarvan 'n groot fokuspunt in ruimteverkenning.
Sinoniem:
• bespied
• ondersoek
Afgelei:
• verkenner
• verkenning
Vertaling:
Engels: to explore, scout, reconnoitre
Nederlands: verkennen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|