Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verjaar
verjaar [boodskap #129339] So, 19 Januarie 2020 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verjaar
Afbreking: ver•jaar


Werkwoord: verjaar
Verlede tyd: het verjaar

Betekenis:
• Met een jaar ouer word.
• Die tydstip van 'n bepaalde geldigheidsduur oorskry.

Gebruik:
• Ek verjaar vandag.
• Jou kar se lisensie het reeds verjaar.

Afgelei:
• verjaardag
• verjaarsdag
• verjaring

Vertaling:
Engels: to celebrate one's birthday; to expire
Nederlands: verjaren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lapsak
Volgende onderwerp: verjaardag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:29:40 MGT 2024