lapsak [boodskap #129338] |
So, 19 Januarie 2020 10:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lapsak
Afbreking: lap•sak
Samestelling: lap + sak
Selfstandige naamwoord: lapsak
Meervoud: lapsakke
Verkleinwoord: lapsakkie
Meervoud van verkleining: lapsakkies
Betekenis:
• 'n Sak wat van materiaal (lap) gemaak is of waarin lappe gebêre word.
Gebruik:
• Sy pluk haar bloes reg en verplaas die lapsak vol boeke van die een skouer na die ander.
Vertaling:
Engels: cloth bag, fabric bag
Nederlands: lapzak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|