streepsak [boodskap #129337] |
So, 19 Januarie 2020 10:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
streepsak
Afbreking: streep•sak
Samestelling: streep + sak
Selfstandige naamwoord: streepsak
Meervoud: streepsakke
Verkleinwoord: streepsakkie
Meervoud van verkleining: streepsakkies
Betekenis:
• 'n Sak waarin graan en ander produkte gestoor en vervoer word.
Gebruik:
• Hy koop 'n streepsak vol kaggelhoud vir R100.
Vertaling:
Engels: grain-bag
Nederlands: graanzak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|