Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme [boodskap #11994] |
Sa, 03 Januarie 1998 00:00 |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is daar iewers 'n Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme te vinde? Ek is
besig om aan iets te werk, en ek sukkel so 'n bietjie om tegniese terme in
Afrikaans weer te gee.
-Gideon-
|
|
|
Re: Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme [boodskap #12050 is 'n antwoord op boodskap #11994] |
Vr, 09 Januarie 1998 00:00 |
Key Bored
Boodskappe: 84 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Gideon" wrote:
> Is daar iewers 'n Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme te vinde? Ek is
> besig om aan iets te werk, en ek sukkel so 'n bietjie om tegniese terme in
> Afrikaans weer te gee.
Miskien is Stambosch se rekenaarwetenskapdepartement a plek om te vra.
Ek onthou dat Reg Dodds in my eerste jaar ons almal geconfuse het deur
bits "bisse" en chips "brokkies" te noem. Om nie te praat van slap
tjips, ek bedoel slap skywe nie.
Anneries
|
|
|
Re:Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme [boodskap #12065 is 'n antwoord op boodskap #11994] |
Sa, 10 Januarie 1998 00:00 |
Stephanus Schoeman
Boodskappe: 41 Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Miskien is Stambosch se rekenaarwetenskapdepartement a plek >om te vra.
> Ek onthou dat Reg Dodds in my eerste jaar ons almal geconfuse >het deur
> bits "bisse" en chips "brokkies" te noem. Om nie te praat van >slap
> tjips, ek bedoel slap skywe nie.
>
> Anneries
Ek dink nou met heelwat nostalgie terug aan Reg Dodds se bisse en brokkies
- goeie ou dae.
Riana
|
|
|
|
|
Re: Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme [boodskap #12224 is 'n antwoord op boodskap #11994] |
Di, 20 Januarie 1998 00:00 |
Key Bored
Boodskappe: 84 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Stephanus Schoeman" wrote:
> Onthou jy die kaartleser wat ure se werk in sekondes kon vernietig met
> ontaardse geluide. Hoeveel van wat ons destyds geleer het, is nog is
> gebruik?
AAAAARGGHGHGHGHGHG!
ROFV!
Andries
|
|
|