Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » data
data [boodskap #129277] Do, 16 Januarie 2020 20:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
data
Afbreking: da•ta


Selfstandige naamwoord: datum
Meervoud: data

Betekenis:
• Feite en gegewens; onverwerkte inligting.

Gebruik:
• Nadat hy al die data in die rekenaar ingevoer het, het hy met die verwerking daarvan begin.

Sinoniem:
• besonderhede
• details
• feite
• gegewens
• informasie
• kennis

Afgelei:
• databank
• databasis
• datalêer
• datastruktuur
• datavloei
• dataversameling
• dataveld
• metadata
• syferdata

Vertaling:
Engels: data
Nederlands: data

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dispuut
Volgende onderwerp: datastruktuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:37:19 MGT 2024