amptenaar [boodskap #129264] |
Do, 16 Januarie 2020 06:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amptenaar
Afbreking: amp•te•naar
Selfstandige naamwoord: amptenaar
Meervoud: amptenare
Verkleinwoord: amptenaartjie
Meervoud van verkleining: amptenaartjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat deur die owerheid aangestel is om 'n spesifieke diens te lewer.
Gebruik:
• Die amptenaar gaan daagliks twaalfuur op ete, ongeag hoeveel mense in die ry vir hom staan en wag.
Hiponiem:
• hofamptenaar
• regeringsamptenaar
• staatsamptenaar
Afgelei:
• amptenary
Vertaling:
Engels: civil servant, public servant, official
Nederlands: ambtenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|