tradisie [boodskap #129257] |
Wo, 15 Januarie 2020 06:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tradisie
Afbreking: tra•di•sie
Selfstandige naamwoord: tradisie
Meervoud: tradisies
Verkleinwoord: tradisietjie
Meervoud van verkleining: tradisietjies
Betekenis:
• 'n Bepaalde gewoonte wat oor 'n lang tyd in stand gehou word; gebruik wat herhaaldelik herhaal word.
Gebruik:
• In in Nederland is dit tradisie om oliebolle op oujaarsaand te eet.
Afgelei:
• tradisiegebonde
• tradisieryk
• tradisievas
Vertaling:
Engels: tradition
Nederlands: traditie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|