towerkrag [boodskap #129256] |
Wo, 15 Januarie 2020 06:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
towerkrag
Afbreking: to•wer•krag
Samestelling: tower + krag
Selfstandige naamwoord: towerkrag
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vermoë om te kan toor; om vreemde dinge te kan doen wat gewone mense nie kan doen nie.
Gebruik:
• Liewe Heksie gebruik haar towerkrag om die gifappeltjies te straf.
Vertaling:
Engels: magic power, spell
Nederlands: toverkracht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|