toeskouer [boodskap #129251] |
Di, 14 Januarie 2020 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toeskouer
Afbreking: toe•skou•er
Selfstandige naamwoord: toeskouer
Meervoud: toeskouers
Verkleinwoord: toeskouertjie
Meervoud van verkleining: toeskouertjie
Betekenis:
• Persoon wat na 'n vertoning, wedstryd, ensovoorts kyk; aankyker; kyker.
Gebruik:
• 'n Toeskouer het tydens die konsert flou geval.
Afgelei:
• toeskouerspubliek
Vertaling:
Engels: spectator, onlooker, viewer
Nederlands: toeschouwer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|