Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » luik
luik [boodskap #129250] Di, 14 Januarie 2020 16:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die luik of valdeur van 'n solder.
Die luik of valdeur van 'n solder.
luik
Afbreking: luik
Uitspraak: /lœy̯k/


Selfstandige naamwoord: luik
Meervoud: luike
Verkleinwoord: luikie
Meervoud van verkleining: luikies

Betekenis:
• 'n Oopklappende vlak, soos 'n valdeur.

Gebruik:
• Hy maak die solder se luik oop.

Afgelei:
• luikgat
• luikrug
• luikvenster

Vertaling:
Engels: shutter, hatch, trap-door
Nederlands: luik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kikker
Volgende onderwerp: toeskouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:41:02 MGT 2024