Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toeris
toeris [boodskap #129247] Di, 14 Januarie 2020 15:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toeris
Afbreking: toe•ris


Selfstandige naamwoord: toeris
Meervoud: toeriste

Betekenis:
• Iemand wat in 'n ander land rondreis of vakansie hou.

Gebruik:
• Die toerbus stop by die grenspos sodat die toeriste se visums nagegaan kan word.

Hiponiem:
• ekotoeris
• wêreldtoeris

Afgelei:
• toerisme
• toeristebedryf
• toeristedorp
• toeristegeriewe
• toeristekaart
• toeristekantoor
• toeristeoord
• toeristeparadys
• toeristepaspoort
• toeristeraad
• toeristeseisoen
• toeristeverkeer

Vertaling:
Engels: tourist
Nederlands: toerist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toepassing
Volgende onderwerp: toesig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:33:55 MGT 2024